Ek sien die besetting word reeds beplan.
https://wilddog.net.za/threads/warthog-bash-2025-place-holder-post.284439/#post-5227418
Maar hulle is gewaarsku. :p
Nou ja, waar om te beginne.
Seker maar die hartseer gebeure eerste agter die rug kry. Ek sien @Chrisl het darem laat weet van my geliefde ou Seun wat skuins voor Kersfees gedooi het. Die man het ek al vir 'n ruk lank gesien hyg en blaas soos 'n stoomtrein as ons net 'n kort ent gaan stap...
Ja, maar jy is darem een van ons wetters en ons lief jou kwaai.:love::love::love:
Raait, noudat ons met die touchy feely goeters klaar is, wat het geword van jou "stimulerende" avatars? ;)