Recent content by GeelKameel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    Sedert ek my GS se alarm uitgehaal het, het die Li battery nognie weer pap geraak nie. Die langste staan sedert die uithaal is drie weke. Ek probeer een maal per week met hom ry. En ek maak seker ek vergeet nie enige van sy ligte aan nie
  2. GeelKameel

    Hard/Soft luggage?

    Harde kantbokse is wel n faktor wanr jy sou val --- in 2015 het my mooi, stewige kantboks (waarop ek baie trots was) my linker enkel gebreek. Jeeptrack, Oasis > Wupperthal Daar het ek besef dat sagte kantsakke is eintlik beter en veiliger. Beter omdat mens die groot harde bokse baie gou te...
  3. GeelKameel

    Finding my feet in a foreign land (I need a garage)

    Dieselfde by Gordonbaai se dump. Dit lyk redelik netjies en goed daar, maar nognie naastenby op Europese standaard nie.
  4. GeelKameel

    sunrise/sunset photos

    Dagbreek by Vleesbaai.
  5. GeelKameel

    Photo of the day

    Helderberg in die laatmiddag, geneem vanaf Technopark, Stellenbosch Dit is lekker om so 'n mooi toneel te sien ná n dag se werk tussen mure en papiere.
  6. GeelKameel

    Nasty crash in the Eastern Cape

    :cautious: Hierdie kommentaar, in hierdie thread is swak oordeel. Soos Bear sê "Even here..." :(
  7. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    Onthou dat daar 'n stuk elektronika is tussen die Li selle en die battery se terminale (die sg BMS (Battery Management System)). Verskillende LiPo batterye het verskillende BMS. Die BMS soek net 'n goeie en konstante spanning (13V tot 14V), dan behoort hy tevrede te wees en dan die Li selle te...
  8. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    Die kans is goed dat die Optimate die Li seergemaak het. Die Optimate se intelligente laai-siklusse vir loodsuur (bv de-sulphating) en die Li se BMS hou nie van mekaar nie. Probeer om die Li direk vanaf 'n gewone 12V laaier te laai, verkieslik op die "fast charge" stelling sodat jy 13/14Volt op...
  9. GeelKameel

    GSA 1250 - Battery replacement

    Have a look at this thread: https://wilddog.net.za/threads/lithium-motorcycle-battery.275408/
  10. GeelKameel

    What's the story with all the road bikers in Bellville last night?

    Sien https://www.facebook.com/groups/417822476764821/
  11. GeelKameel

    What's the story with all the road bikers in Bellville last night?

    n Jongman 21 jr oud het laas week Donderdagmiddag met sy superbike teen n boom vasgery. Hy was glo lid van die Dare Devils klub. Berig op Netwerk 24
  12. GeelKameel

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Why is the pass closed? Montague pas ..... 'n Foto wat ek onlangs gesien het. :cry:
  13. GeelKameel

    Lithium battery charger

    'n Laaier wat gemaak is vir Lithium batterye is die beste vir Lithium batterye. Maar goedkoop, eenvoudige laaier sal ook goed werk, mits hy darem so 14V kan gee terwyl hy laai. Hierdie een werk baie goed. Gekoop by Cash Converters.
  14. GeelKameel

    Think I have seen it all now

    Amazing! Such a technique would only work if the bearing is in a pocket. Anders slaan jy net die brood/presstick/vaseline/watever jy inkap, anderkant uit
  15. GeelKameel

    Here's to the boys that build our toys.

    Viva 1150. Stuff of legends
Top