Hi braap,
Never nice to hear when people loose what was hard earned, due to others greed. Has become too common.
I received a pm from another WD very early this morning. I think it is just fair that I give them first option.
Should the deal with them not go through this weekend, I will let...
Hi Jangys,
Ek het all die straps wat ek gebruik het om dit te installeer op die tank. Insluitende the 2 boutjies en spacers vir die tank om die voorste straps met buckles in plek te hou.
Mounting instructions van die website wys nie juis enige backpack configuration nie, maar verwys wel na die...
Hi Guys,
Ek het n Touratech Companero Tankbag wat ek gebruik het vir my F800GS. Ongelukkig het ek nie meer die bike nie, en die tank bag pas nie die nuwe ry ding nie.
https://touratech-usa.com/Store/Touring-Tank-Bag-Companero-Edition-BMW-F800GS-F700GS-F650GS-Twin
Die bag het my baie...