Die angle lyk weird op n foto, maar dit is nie. Die header en slip on het angles. Om dit bymekaar uit te bring loop hy nou so.
Ek het gedink hy gaan baie harder wees. Maar dis n lang Akrapovic, so hy blaf nou net reg en soos hy moet. Sou rapsie harder verkies het, maar ek is happy.