Ja, Bertie mag maar. Hier is 'n voorbeeld van 'n FUGLY tenk wat hy reg gemaak het. Net een klein kolletjie "body filler "gebruik om die "body line" reg te kry. Hy het al die duike uit gekry. Die "decals" is nie gedoen nie omrede die ou wie se tenk dit is sy eie "stickers" gaan aanbring.
Ek het 'n dubbel bed kamer geboek in H8, bereid om met ander te deel met ander pare..kontak Susan vir beskikbaarheid en laat my weet asb.
NS: Lepel le op bike trip.......net met my eie vrou!!!
Ek het met dun hanskoene begin maar dit het nie gehou nie. Toe 'n bak water nader gesleep en gereel hande gewas. Ek het dit ook verdun met water nou dat ek daar aan dink. Maar ja daai goed is rof!!
Ek het klomp goed probeer. Die hitte siklus pak die vuilgeid lekker dik aan. As jy gaan spuitverf sonder om afdop probleme te he gaan skoon metaal jou beste opsie wees. As dit skoon staal is gaan jy dit vinnig moet droog maak om "flash" roes te keer. Dan afvee met assetoon en skoon lap sonder om...
Ek het my Dakar se pyp skoon gemaak met Cleaning warehouse se Brick en Mortar "juice". Ninimale skrop met 'n ou tanneborsel het die resultaat to gevolg. Dit behoort jou 'n goeie basis te gee om dit te spuit verf. As jy die roete gaan gebruik handskoene en doen dit buite waar 'n briesie is...te...
Wat van aluminum "heat shields" wat onder die panier rakke/sakke gaan? Sit dit dan op as jy panniers op sit. Hulle hoef nie skouperd mooi te wees nie.
As jy klaar rond karjakker het sit jy Bettie se mooi-moois weer terug....
Spaar jou self geld, verf die rooi bruin met 'n kwas dan dink almal dis 'n ou sorst!! Dit word net weer bruin en vuil as jy hom ry!!
Het ure gevat om my Dakar se SS-sorst skoon te maak en te poletoer....na 'n jaar en 'n bietjie lyk dit dieselfde...
I'm looking to replace the Dunlops TM's on my GSA before the rainy season starts in September/October. Done about 26k km's with some life in them....mostly black top riding. On any other tire I would say "Its plenty thread, good for 10k more".
BUT.....I have switched to road mode and when there...