Maar nou eerlik manne. Ek het nou gesien die laaste tyd hoe die tipe speletjies baie dinge opf@k. Albei manne het kinders. Maar die rippel effek van die goed strek vêr. Kinders, finansies, ouers, vriende, aansien, geloofslewe, huwelike, werksomstandighede.. amper als word opgef@k.
Wat ek...