Recent content by silberfuchs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. silberfuchs

    For the thumper enthusiast

    Not to mention the pilots...
  2. silberfuchs

    RIEBEEK EAST - Eastern Cape

    Nee hulle drink nie, hulle maak in die aand die kassa oop en hy se: "kyk hoeveel geld het ons vandag verdien." Daardie sin is die begin van bankrotskap.
  3. silberfuchs

    RIEBEEK EAST - Eastern Cape

    Chris, dit is baie waar. Maar jy kry mense wat selfs 'n drankwinkel laat agteruit gaan.
  4. silberfuchs

    Karoo National Park and the grade 5 Pienaar’s Pass.

    Great video, thanks for posting it. I remember that my wife got out of the vehicle when she saw the steep part and where the road seemingly disappears into the sky, saying she would rather hike up to the plateau. After a short walk she decided to trust me... or the vehicle ... or the Lord ...
  5. silberfuchs

    Namibia Trip Advice.

    Hi Manic, May I add some of my skraal wisdom here: Namibia is big and just getting from A to B is not the most enriching way to travel through her. You mention that you have never been there,so according to me, it is rather secondary which places you see, but to see them intensely. That...
  6. silberfuchs

    MILLION KILO CLUB

    Ek is so verlig toe ek uit vind dit is afstande waarvan jy praat en nie 'n nuwe gewig-verloor-program waar jy na x jaar soveel kg verloor en weer opgetel het...;););)
  7. silberfuchs

    The forgotten pleasure.

    Absolutely fantastic, Dan. And by coincidence it is a Yamaha and a twostroke.... ;) But now seriously: ILOVE it:love: I already had the impression that many so called "old" bikes, rifles, cars, any tools used to be designed and made to fit a certain purpose and fulfil a task reliably for a...
  8. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Blikners, dit lyk puik! Ek hoop ky geniet jou rit, veilig ry en dankie vir jou inligting. @Dux Dankie ook aan jou vir die bron en die tegniese advies. Cheers, g
  9. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Hi Slasher, I looked at the pics and to mee it seems within the with of the larger tank, but at the bottom side it sticks out like - well - an aircon heat exchange unit. I can believe that the cooling is further improoved. I personally would like to see a photograph from the front so I can see...
  10. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Blikners, Ek skuld jou. nou kry ek nog 'n kursus in "international money transfer". Baie dankie! Die buurdorp het feitlik nog'n poskantoor wat werk - soos ons poskantoore maar werk - en ek het jare terug daar 'n posbus oopgemaak, nadat die mense wat ons pos-agentskap saam met die algemeene...
  11. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Hi Blikners, Ek het die nicecnc site gekyk en sal een cooler, een dipstick met thermometer, die Oilcooler cover een die valve tappet covers vat, as dit iemand doen. Natuurlik moet die "iemand" ook sy pond vleis maak. Alternatief en as jy tie tyd wil spandeer sal ek graag lees hoe jy die...
  12. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    More Blikners, Ek's nou nie Dux nie maar kan jy die klamp nie draai nie, dat die moer in 'n ander posisie te kom le? Is ek nie slim nie.....;) As jy klaar is met hierdie op, sal ek so lus wees, dat ek dit ook gaan doen. Ek is net nie goed met internet bestellings nie. Sal iemand kry wat dit vir...
  13. silberfuchs

    For Sale Triumph Bonneville T100

    I just wonder how my wife would react, if I bought this beauty ...... or did jou finally decide to keep her ...... i bump her now, that I can look at the beautiful pics without searching so long....
  14. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Dankie Blikners, Ek het nou by myne geky en ek sal beslis miet die tenk afhaal, as ek die verkoeler wil insit net soos Dux aangewys het. Jou dokumentasie is puik. Ek het op die webwerf van die nicecnc gesien hulle bied ook 'n termometer aan. Eintlik moet 'n mens dit eerste inbou en die...
  15. silberfuchs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    @Blikners: Dankie weereens vir die tegniese advies. Ek sall daar bietjie loer of ek iets raaksien. @Dux: Thanks Dux. You even know the bike. I called you a good year ago to look at a bike for me and give me your impression. This is now my put-put for my bosveld outings. Cheers manne, G.
Top