Ek kry nou gereeld sms'e vir betaling van fines, laaste een ,hulle skryf nou die dagvaarding uit, maar die grap is iemand het my nommerplaat opgetel op n ongelukstoneel, en ry nou met die plaat met identiese voertuig en kry boetes vir ongelisensieerde voertuig, daar is al oor die R2000 se boetes...