Ek het nog nie een gestart nie, maar ook al baie gehoor oor die raserige enjin. Ek dink egter nie jy hoef te worry daaroor nie. Fiets het 'n 5 jaar waarborg en BMW is goed met waarborg werk/eise en hardloop nie weg nie. So die eerste 5 jaar kan kan dit raas soos dit wil, dis hulle probleem...