Goeie more almal,
Oom Jannie v Rooyen - 083 627 5631 - (Sannieshof Noord Wes), het die twee te koop, albei in baie goeie toestand, BMW (die tannie sin gewees, net n paar keer gedra (.....oos dit mos maar gaan).
Die Arai is n meduim, en de BMW dink ek is n small bevestig asb met oom Jannie self...