Koop die nuutste uitgawe van Weg! (Junie 2011). Daar is 'n hele 7 bladsye artikel oor12 kwaai kampplekke in die Baviaanskloof.
Die inligting wat gegee word is regtig die moeite werd ... beskrywings, fotos, kaarte, kontakbesonderhede, ens :thumleft:
Indien julle wil kamp, is my aanbeveling...