Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Big E

    BMW GS1250 Bluetooth connection and Connected ride issues

    die probleem is dat dit doen dit, maar dis baie temperamental
  2. Big E

    BMW GS1250 Bluetooth connection and Connected ride issues

    jip, dis hoe ek dit het.........bike pair met I-Phone en bike pair met Sena........ As ek die sena ook aansit....nadat die tannie hello gese het, se dit phone connected........maar tog op die controls wys dit nie as connected.
  3. Big E

    BMW GS1250 Bluetooth connection and Connected ride issues

    Ek het die naweek besluit dat ek nie meer my foon gaan pair met die BEE-EM-WEEEE........die connection is nie garunteed en al se dit "phone" connected, die media kom nie deer nie......... Al sleg ding is dat ek dan nie meer so maklik my foon sal kan antwoord etc. terwyl ek ry nie. Dis eintlik...
  4. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    I came across this....
  5. Big E

    Wa die manne met die harde gatte?

    3000km...........geen probleem oor 10-12 dae
  6. Big E

    Another "what tyre" Thread

    Fitted and must say that I am very happy with them.......or maybe it was/is just because I had bridgestone battlax's on there before and assume that anything would be better.............
  7. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    lekker om die stories te hoor van die ander wereld
  8. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Ek sien diesel Mechanics is nogals in aanvraag daar. https://www.dffe.gov.za/vacancies Maar ek se vir my vrou dat die coolste job op die Agulhas moet seker wees om een van die tjopper pilots te wees......maar ek dink daai pilots loop wyds bene
  9. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Ekt so bietjie gaan rondkyk op die Antarctic legacy page en op die foto afgekom........dit laat my dink aan......"kom gaan uit vir net een drink, en 6ure later" :)
  10. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    En hier dog ek alles is euphoria op die Agulhas......almal daar op n common mission.......almal daar omdat hulle daar wil wees.........gooi mekaar met blomme :ROFLMAO:
  11. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    WHAT!!!! 2x Murders on the Agulhas!!!!?!! I almost want to say that I don't believe you.....but believe you.....unreal :eek:
  12. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    O-hel.....lyk my die ouens raak van hulle koppe af daar onder. Ek moet se dat ek dit fasineerend vind en kan die dokumenter oor en oor kyk.
  13. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Ek het gesien dat daar n groot Stainless steel hek was oppad na die bridge en het gewonder of dit ook soos nuwe regulasie is soos op vliegtuie
  14. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    jip....that bis what I also imagined
  15. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Lovely in hearing the stories of great men. Speaking to the first officer, I got the impression that the captain is never on the bridge, which I thought was a bit strange.......he indicated that he mostly spend his time in his office with admin
  16. Big E

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    This weekend we visited the SA Agulhas 2 and oh-man.........different time, different life.....one can only imagine. I would have loved to stay longer and speak a bit more to the crew in order to better understand their life on the ship. Ek was seker dat ek n ysberg gesien het, maar die "first...
  17. Big E

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    The way I see it........everyone does have their strong and weak points.......monkeys climb trees well and fish swim well..........therefore, if you are a monkey, work on being a better tree climber and not a better swimmer as you will never do what comes effortlessly to the fish and vice...
  18. Big E

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Yes, sure............but it atleast gives you an as to where to start looking........ Ek is tessun die 2......ESTJ en ENTJ...........nou nie dat ek n kwaai tannie met n stok is, maar tenminste is dit n beter plek om jouself te probeer soek/verstaan as wat ek myself nou gaan probeer soek by die...
  19. Big E

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Iets wat ek laterig in my lewe geleer het en as ek meer hiervan geleer het in my jong dae, dan sou dit my ook baie gehelp het met keuses. Baie van die goed word beskryf as sindrome etc. etc. maar eintlik is n groot deel daarvan net die verskillende persoonlikheids tiepes.......sommige mense is...
  20. Big E

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Wat probeer jy nou eintlik se? Jy klink redelik normaal vir my...... Een van my girlies deer die jare was eenkeer upset met my en het gese dat sy sukkel om my te verstaan, want soms dink sy ek is geniaal, ander kere wonder sy hoe kry ek dit reg om asem te haal, maar jy som dit mooi op waar jy...
Top