Ek het so 'n paar weke gelede 'n Uber lift gekry in 'n GWM something something. Met die inklimslag impress die afwerking, die seat sit lekker, ens. Dis nie Mercedes kwaliteit nie, maar nader aan so 10 jaar gelede se Toyota's - alles netjies en solid. Die gearbox was smooth en die rygerief was...