Ek het nou al 130km gery en ek het nog nie die 2.5L gebruik om op reserve te gaan nie. Help seker dat mens net 50% throttle kan gebruik. Melk, brood en paar ander goedjies in die mandjie gaan shop, by die see om gery, mense kom chat oor die fietsie, maak mense in karre smile. Klaar happy oor my...