Ek sukkel om n lens cover vir my Megamoto te kry.
Het nou op Internet na pics gekyk, en dit lyk of my bike presies dieselfde headlight unit het as die 650 X Challenge. Dan sal sy lens cover mos werk!
Of kyk ek nou soos my gat?
As ek net Megamoto noem trek almal skouers op, niemand is bekend met die bike nie >