Brinkman
Pack Dog
Hi julle.
Ek het n Nikon 70-300mm VR 1:4.5-5.6 G lens te koop. Dit kom met die kappie, lens caps en n Hoya UV filter.
Ek het nou n bike wat ek na wil gaan kyk, want my alie jeuk nou net te veel. So ek het by ORMS uitgevind en hulle sal my R4500 gee en dan die geld EFT.
Ek beplan om dit Vrydag oggend vroeg in te vat.
So as iemand n winskopie soek kan hulle dit vat vir R4600, maar dan sal julle my more moet kontak.
Dog ek laat weet maar net as daar dalk iemand is wat sou belangstel.
Die lens is R10000 nuut.
Sal net nou fotos op sit
Sent from my GT-I8200 using Tapatalk