Andre01
Pack Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 225
- Reaction score
- 51
- Location
- Malmesbury
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek gebruik meer en meer my bike om te ry na kliente en meetings toe. Ek het tans 'n ±35L Kappa top box.
Hy is net te klein om baadjie, handskoene en adventure helmet in toe te sluit.
Ek dink n Topbox van ±45-55L sal idiaal werk.
Plastic / SS / Aluminum maak nie saak nie, ek haal die topbox af as ek van die teerpad af ry.
Kontak my:
0836077804