George77
Race Dog
Nadat my seun sleg geval het en amper sy hande gebreek het, dink ek daaraan om vir hom wrist guards te kry. Wil nou nie braces koop teen daai prys, maar watter ander opsies is daar wat julle dalk al van gebruik. Ek soek bietjie “rider reviews”!