I also grew up with Fast Bikes magazine and Shaky was a legend and his writing style and humour was next level.
He must have a good reason for this claim, so I hope he succeeds. Maybe he feels something needs to be done to this track or racing in general.
Else he got a knock to the noggin.
I fully agree TheBear, its probably the bean counters.
Why spend all that resources on an engine that will be obsolete in, what 2 years?
Frame, aero and software yes.
Dit was eintlik toe heel maklik op die ou einde, ek het tot onthou om die drain plug terug te sit voordat ek die hele 4L Motul ingegooi het!
BTW ek het nooit geweet my bike het n inspection bout vir die olie vlak by die agter rem nie! Die sien ek toevallig in die boekie!
En as my geliefde seun...
So lyk die voltooide installasie.
Die ratchet strap is om die tenk op sy plek in te trek hy gaan moeilik oor.
Vanaand moet ek net al die skroefies nagaan om seker te maak alles is vas en more n toets rit.
Silberfuchs ek het met my gewone bankkaart betaal, en die pakkie is na ons Poskamtoor toe aangestuur.
Hulle stuur vir jou n link waar jy jou pakkie kan dophou.
Ek moes invoergeld van R72 betaal toe ek dit gaan afhaal.
As daar nog n Poskantoor op jou dorp of dalk n buurdorp is, is jy OK.
Dis...
On the bottom line I had to open the clamp completely by taking the screw out and getting that little screw back in was impossible.
I had to take the pipe off again.
Is there a way to apply the loctite without taking the screws out completely?
Miskien is daar nog manne wat belangstel dan kan iemand een groot bestelling plaas. Dan word darem net een person se rekening gehack en nie almal nie. 👍
Wat my pla van die klampie is die metaal wat so na aan die HT plug draad sit, ek weet nie of sit kan arc nie. Dalk is dit nie eers n issue nie...