Die ouens het gesê hulle sal vir my nuwe boek koop. In elkgeval, ek het met ons gashere en caterers gepraat.
Kom wat wil daar sal 'n EC Bash wees. Al eet ons hotdogs en braaipakke. Ek het nou drie jaar lank die bash fooi onveranderd gehou, so wees gewaarsku dit sal vlg jaar bietjie opgaan.