Namibia is op my bucket list, of ek ooit dit sal kan doen is wel 'n ander saak. Ek hou van die niks, die nerens...daar waar die vokkol knie hoogte groei!
Daai gedeelte is heelwat reguit, maar vandat ek gesien het hoe 'n kar voor my gly teen 50kmh in een van daai draaie, kan ek nie meer vinnig met die bike of kar daar ry nie.
As die pad klam is kan jy die olie/diesel strepe duidelik sien.
Geen plaasvervanger vir leer en regte skaapwol nie. Dis net jammer die pryse op die regte ding is so buitensporig en dat plastiek beter bemark word as die "real deal".
Rou vel is spotgoedkoop, baie het wel te doen met die looi proses. Die chemicals het 100de % opgegaan in die laaste klomp jare.