Recent content by Mev Vis Arend

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Mev Vis Arend

    Down on the farm with the Bushlander

    Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy ñ mooi jaar hê. Dis hoog tyd dat jy weer hier inloer. Baie groete vir jou mooi helfde.
  2. Mev Vis Arend

    Career and life advice .

    Like said by dw1, I know people (my brother included) that will do anything for a job. Most unemployed people WANT to work. Your remark "Sometimes I wish I still had that 'problem" is very real. They just wish to have Any job. 250X received some excellent advice, but most unemployed people...
  3. Mev Vis Arend

    Career and life advice .

    I think the most important for now is to remember EssBee's remark and be grateful that it is not you who are walking in this shoes. His words should be you daily motivation. Good luck. I hope you get sorted.
  4. Mev Vis Arend

    Cold Hands and Face in Winter...?

    Nee man, toe dat dit soos 'n buff lyk. Dan trek jy hom van jou nek af boontoe sodat net jou oë uitsteek. Ongelukkig is my masjien buite werking, anders het ek vir jou een gemaak.
  5. Mev Vis Arend

    Cold Hands and Face in Winter...?

    Neeee, fleece materiaal. Dan kan jy dit rondom jou nek dra en net optrek tot by jou neus. Kry net ñ stukkie en laat iemand dit net vir jou toe werk.
  6. Mev Vis Arend

    Cold Hands and Face in Winter...?

    Ek het vir ons iets soortgelyk gemaak. Dit werk vir my, maar Louis dink nie syne help veel nie. Ek het een of ander BMW winterhandskoene - 'n leer tipe bedryf. Hulle is vrek koud. Ek dink alle leer is koud. Ek het eenkeer my leer boots in die sidecar gedra. Dit was so koud, ek het...
  7. Mev Vis Arend

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Sien, dit lyk kompleet jy het daardie vis gedress vir hierdie foto. Hulle lyk nes mekaar. :p
  8. Mev Vis Arend

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    "They got indeed very thick rubbery lips" En ek kan nie ophou giggle vir daai lippe nie. Dit herhinder my aan party vroumense wat hulle lippe tot bastens toe vol botox spuit en die wat hulle lippies so trek vir 'n foto. 😂😂😂
  9. Mev Vis Arend

    Nasty crash in the Eastern Cape

    Chris, dit is nou presies wat die anderdag op 'n ander draad bespreek was oor petty crime. Soveel mense dink verkeersoortredings is te gering om aan te spreek. So much vir die "petty crime is ok " ondersteuners.
  10. Mev Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Ja, maar ons kry sommer altyd ñ Namibia simkaart.
  11. Mev Vis Arend

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Dit is die spesiaalste van alle spesiale. Dis die tipe ervaringe wat sy nooit gaan vergeet nie.
  12. Mev Vis Arend

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    I firmly believe in my " spices" and have my mix every morning. I mix two parts of cayenne pepper, two parts of cinnamon, and one part of turmeric and ginger each. Mix the spices and then mix the mix with "melted" honey. I make enough to last me for a month or two. I make a ball of...
  13. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    'n Kat gee gewoonlik nie vir die mens die keuse om van hom te hou of nie van hom te hou nie . As hy besluit jy is sy mens, dan SAL jy van hom hou. 😜
  14. Mev Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Jis, maak jy my bitterbek-jaloers so vroeg in die oggend. Daai gear is stunning!
Top