Ek het my DRZ 400 al twee keer laat tune sedert ek hom in April gekoop het en hy loop nogsteeds nie heeltemal lekker nie.
As ek aggressief ry met die throttle dan huk die bike eers so bietjie voor hy lekker vat.
As ek hom op n konstante spoed hou rondom 80km/h dan huk hy ook so kort kort.
Ek is...