Ja dis 2 jaar wat dit nie kon gebeur nie . EN hier kom dit terug met n bang . Wat n lekker ervaring om so tussen die Canola en graanlande te kan ry . Bietjie stof , maar ons ry mos Stofscooters . Tienie , ek hou van julle idee van die 30km loops wat almal by dieselfde punt begin en eindig . Ekt...