Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. petri oosthuizen

    Cold Hands and Face in Winter...?

    Sal bietjie daarna kyk. Maar net die mond/neus deel. Helmet moenie styf sit nie, ek raak benoud. Enige tough, wind proof materiaal, sommer canvas of so iets. Selfs vinyl....maar ek dink stukkie canvas kan seker werk .
  2. petri oosthuizen

    AARTO WTF?

    Good advise😉😉
  3. petri oosthuizen

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Kan ek die t4a gebruik op my PC as n "basemap"......?? Of MOET ek die Mapsme etc etc download? ONLY interested in T4A stuff, gravel routes. Dankie
  4. petri oosthuizen

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Daai App op die foon lyk al klaar soos PRESIES wat ek soek🥳🥳 En die gravel routes is mooi bruin gemerk Thanks again!!!!!!!!
  5. petri oosthuizen

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Nice Pics Ri! Looks like blesbokke in that first pic, DAMN nice fat ones!!
  6. petri oosthuizen

    Cold Hands and Face in Winter...?

    I have those, very nice, but thin. But will maybe try wear a "solid mask" sort of thing , it's only my pie-hole and nose that feels a bit cold.
  7. petri oosthuizen

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Thanks waardeer!!
  8. petri oosthuizen

    Cold Hands and Face in Winter...?

    Al gedink om ekstra "winter" buff te kry en stuk materiaal oor my neus/mond laat insert. Amper n tipe "mask" onder die buff kan ook actually werk Ek dra open face, kan GLAD nie toe helmet hanteer nie. Die gloves sal ek maar sien.... Word moer gou warm/benoud.
  9. petri oosthuizen

    Cold Hands and Face in Winter...?

    My hande het nou die dag beginne koud kry op die Grand Piano. But I do NOT want thick Winter gloves, I'd NEVER be able to wear it. I'm sommer using thin "tool gloves", only to not get blisters, nothing else. What can I try for more warmth? Surgical gloves underneath maybe? Also....where the...
  10. petri oosthuizen

    Lithium motorcycle battery

    Good news! Het myne weer mooi vasgemaak met fresh cable ties die week, USB outlet ge wire
  11. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ga.....ga....ga......ga...ag fokken toemaar 😁
  12. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Stu tu tu tu Een stu, drie tutu's Kom werk nou mooi saam. Asseblief. Julle vreet al klaar gratis, minste wat ek vra is bietjie samewerking👄👄
  13. petri oosthuizen

    T7 Front wheel noise

    I'd bet on this one
  14. petri oosthuizen

    1988 Cagiva Elefant 750 Project

    Befok nice🤩🤩
  15. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    "Punda" ditjaba gaan die wenkbroue laat lig. Amongst other things...
  16. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Se sommer "Sit Soontoe"
  17. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Se sommer dan net "Sotho" Of " Puta"😜
  18. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Jis ek LOVE haar to bits. Annerster feeling daai, as jy haar op so weekend trip vat. "Prrrrrrrrrrrrr" opdraandes, "krrrrrrrrr" af. Trek haar ook hier BY my tentjie as ons camp. "Ons" bedoelende ek en Betta🥰🥰 Klink weird dink ek.
  19. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Verbeel jou net jou naam is "Stu" En jou vrou jaag jou aan soos altyd. "Stu" "Toe, Toe, Toe". Onthou net daai vallas, weereens....druk vas met tong van agter af. Anders gaan jy klink soos n XT wat se plug uit is....."fu fu fu"
Top