Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Fenderbender

    Would you buy a new old bike? Suzuki DR650SE

    Skuus vit die afrikaans , maar ek sal nooit weer een koop nie . Ja hulle is goed hier om die pot . net my 5c ...
  2. Fenderbender

    F800gs 2013 slip on exhaust!

    Remus has the best sound, just my opinion.
  3. Fenderbender

    Nasty crash in the Eastern Cape

    So hyt gedink hy kan verbygaan in die aankomende baan ..... sterkte aan die mense na aan hom .
  4. Fenderbender

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Rob , jy bly verseker ook nog nie in die Weskaap nie ...
  5. Fenderbender

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Daai fotos lyk so mooi . Zeff , jy seker dis nie in ons mooie land geneem ?
  6. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Aanval ??? :ROFLMAO: Ek is bly dat jou gesprek met JacoM , soos jy se , jou meer positief gemaak het .
  7. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Beertjie , jy kon dalk my been getrek het , maar ek ken jou nogsteeds nie . Nou wil jy my maters ook nog k@k hap ??? Kry n lewe man , gaan ry bietjie bike , dalk sal jy dan bietjie afblaas . Jy het dit regtig nodig .
  8. Fenderbender

    MotoGP 2024

  9. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Ken jy my ?
  10. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Herre kerrels , julle keybord manne praat rof en weet alles. Ek ry my eie fiets , eerder as om te kyk hoe ander manne ry ......
  11. Fenderbender

    XR 500 R (1981)

    As ek mag vra Chris , Wat het jy betaal vir hom ? Jy kan my PM stuur .
  12. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Frikkie het hom by die naam geroep ..... Jopie Adam ...:)
  13. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Fender , Weskus en Alfie .
  14. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Hiers my nederige bydrae...
  15. Fenderbender

    Honda XR400 - Owners Thread

    My outjie besluit toe mos om nie n fnok te start as hy koud is . As hy warm is dan start hy een trap. Vanoggend besluit ek met al die reen kan ek niks doen buite. Check die 400 se valve clearances. Jip , inlets was baie los. Bietjie gestel , nou loop hy weer soos n maid met n nuwe mop .
  16. Fenderbender

    LF 200R RFVC engine parts

    Anyone maybe have parts laying around . Looking for top and valves to start with.
  17. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Gou die weer gekyk. Paaie sal droog wees . Die driffies nie , Hier kom n lekker een .
  18. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Ek het ge upgrade na n bed . My kampplek is beskikbaar vir iemand wat belangstel.
  19. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Tony ek sal jou plek neem .
Top