Môre sê, ek trek na Reebok in die Suid Kaap. Ry tans, en vir altyd hopelik, 'n 2013 Super Ten. Vraag is, waar kan ek die fiets laat diens in daardie omgewing? Ek hoef nie noodwendig na Yamaha self te gaan nie, maar as dit moet sal ek. Hoor graag van iemand in die omgewing.