ekkie-pekkie
Pack Dog
Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle.
Ek het 'n BMW R1200GS/GSA (Aircooled) Lower seat te koop.
Ek het geen idea hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie, maar die seat is in 'n baie goeie kondisie.
Dit was my Pa se BMW R1200GSA lower seat gewees, hy is oorlede en ons probeer om net van die goed te verkoop.
Prys R1600
Prys by BMW vir 'n nuwe een is R5166

Attachments
Last edited: