George77
Race Dog
Dag.
Hier het iemand iewers iets genoem hoe en waar n mens bike papiere kan kry.
Ek sit met n 2020 Husqvarna 65 TC wat iemand by my wil koop deur finansiering, maar ek het nie papiere vir hom nie, hoe gemaak?
Ek hoor graag.