Ek mik om ñ R1250GS/R1250GSA aan te skaf en wil net die kat mooi uit die boom kyk voor ek spring. Ek weet baie dinge moet in ag geneem word maar ek wou net hoor min of meer wat julle verekeraars jul vra om jul 1250’s te verseker.
Dankie byvoorbaat.
Dankie byvoorbaat.