171steve
Race Dog
Het enige iemand n rally seat opgesit.
Ek sien hy is bietjie nouer as die std R seat, wat my laat wonder of hy rerig so groot verskil gaan maak as jy nou weeklik op hom sit en jou reach moet vergelyk.