Twinman
Pack Dog
Hallo julle. So die voorste tpms van my GS 1200 het gegaan. Ek het iewers gelees mens kan blykbaar die battery vervang? Ka n iemand dalk raad gee asb. Het geen idee om dit te doen. Wil nie graag die roete volg om BMW te koop nie, want dis nogal 'n duur storie. Sal kommentaar dophou. Dankie by voorbaat.